’n Hark word vinnig in ’n hangplek vir wynglase omskep.
Greta Gericke
Stap-vir-stap
1 Draai die hark onderstebo
2 Stut dit teen ’n stewige boom
3 Hang jou glase daaraan
Wenk As jy nie ‘n stewige boom in jou tuin het nie of ‘n meer permanente hangplek van die hark wil maak, kan jy die hark aan ‘n buitemuur heg.
SOURCES
Jac Kritzinger