Blomme is altyd ‘n goeie idee vir ‘n geskenk en maak mooi dekor.
Greta Gericke
2 dekor-idees
1 Gee vir ‘n vriendin ‘n mooi inkopiesak met ‘n fynbosrangskikking daarby. (sien hooffoto)
2 Kikker ‘n leë ruimte op deur blomstele om ‘n kort drinkglas met lint te bind. Sit ‘n kers daarin vir ‘n tafelversiering.
SOURCES
Jac Kritzinger