Drie gelukkige lesers kan ‘n geskenkpak van Ouma-beskuit wen. Om in te skryf, vul die vorm hieronder in
Ouma-beskuit wat hul 78ste jaar as die mees geliefde beskuithandelsmerk in Suid-Afrika nader, het onlangs ‘n paar nuwe en opwindende veranderinge aan hul ikoniese produklyn aangebring. Dié produk spog nou met nuwe, vars verpakking, sowel as gerieflike, individueel-verpakte enkelpakkies.
Die nuwe verpakking wys ‘n meer moderne glashouer om die handelsmerk te moderniseer. Glashouers is deel van elke moderne kombuis en die helder kleure op die nuwe bokse sorg dat dit dadelik jou aandag trek.
Volg Ouma-beskuit op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/OumaSouthAfrica
Instagram: https://www.instagram.com/oumarusks/
#DipnOUMA