Hierdie moet-hê sonroomreeks is so divers en sal net so hard werk soos wat jy van ‘n SPF verwag.
Dit is geformuleer met beide UVA en UBV-filters en die internasionaal geakkrediteerde SPF is perfek vir mans, vroue en kinders – vir daardie dae wat jy ‘n ekstra lagie beskerming nodig het.
Vind meer hier uit:
- Juliette Armand SA se Facebookblad: https://web.facebook.com/JulietteArmandSouthAfrica/
- Poise Brands se Facebookblad : https://web.facebook.com/PoiseSouthAfrica/
Vind meer uit op www.poisebrands.co.za of bel Poise Brands by +27 11 033 0500.
Een gelukkige leser kan ‘n geskenkpak van Juliette Armand wen. Om in te skryf, vul die vorm hieronder in
[ninja_form id=14]