Laat ons skoonheids- en/of moderedakteur jou onder hande neem. As hulle met jou klaar is, sal jy die mens in die spieël nie herken nie.
Laat ons skoonheids- en/of moderedakteur jou onder hande neem. As hulle met jou klaar is, sal jy die mens in die spieël nie herken nie.
Stuur vir ons ’n onlangse vollengte- én kop-en-skouers-foto van jouself as jy die vaal jy wil afskud.
Al wat jy hoef te doen, is om dié foto’s, jou naam, adres en telefoonnommer tesame met die rede hoekom jy dink jy ’n voorkomsverandering nodig het, aan [email protected] te e-pos of rig jou skrywe aan Vrouekeur, Voorkomsverandering, Posbus 473013, Parklands 2121.
Enigiemand vanaf 18 jaar kan inskryf. Ons sal jou kontak as jy een van die gelukkige kandidate is. Deelnemers moet bereid wees om op eie onkoste na en van Johannesburg te reis.