Brei ’n deftige kortmoutrui met ’n skulpierand as afronding
Patroon en foto: SIRDAR (2269); www.elleyarns.com
Benodigdhede
7(8;10;11;13;14) balle SIRDAR FLIRT DK of enige ELLE DK (50 g-balle);
Een paar elk 3,25 mm- en 4 mm-breinaalde Steekhouer
Mate
Om borsmaat te pas van: 81/86(91/97;102/ 107;112/117;122/127;132/137)cm
Ware grootte: Bors: 89(99;109;122;131;141)cm Volle lengte:54(56;60;64;68;72)cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 24 ste en 28 rye = 10 cm oor rifpat met 4 mm-naalde
As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; dnv – draad na voor; dom – draad oor naald; drn – draad rondom naald; gl1 – glip een steek regsgewys; herh – herhaal; ks – koussteek; oorbl – oorblywende; pat – patroon; r – regs; R(V)K – regte(verkeerde) kant; R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor; st(e) – steek(steke); tes – tesame; tgso – trek glipsteek oor; vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Agterpant
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 107(119;131;147;157;169)ste op.
1ste ry: r. Hierdie ry sal nou na verwys word as rs (reksteek). Werk nog 1 ry in rs. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
Vir slegs 1ste, 3de en 6de groottes
1ste ry: r5(1;4), gl1, r1, tgso, r6, dnv, *r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, dnv, r6, gl1, r1, tgso, r5(1;4).
2de ry: aw12(8;11), r1, aw1, *r1, aw13, r1, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r1, aw12(8;11).
3de ry: r5(1;4), gl1, r1, tgso, r5, dnv, drn, aw1, *r1, aw1, don, r5, gl1, r2tes, tgso, r5, dnv, drn, aw1 herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw1, don, r5, gl1, r1, tgso, r5(1;4).
4de ry: aw11(7;10), r2, aw1, *r2, aw11, r2, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r2, aw11(7;10).
5de ry: aw1(0;0), r4(1;4), gl1, r1, tgso, r4, dnv, drn, aw2, *r1, aw2, don, r4, gl1, r2tes, tgso, r4, dnv, drn, aw2, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw2, don, r4, gl1, r1, tgso, r4(1;4), aw1(0;0).
6de ry: r1(0;0), aw9(6;9), r3, aw1, *r3, aw9, r3, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r3, aw9(6;9), r1(0;0).
7de ry: aw2(0;1), r3(1;3), gl1, r1, tgso, r3, dnv, drn, aw3, *r1, aw3, don, r3, gl1, r2tes, tgso, r3, dnv, drn, aw3, herh van * tot laaste 14(10;13) ste, r1, aw3, don, r3, gl1, r1, tgso, r3(1;3), aw2(0;1).
8ste ry: r2(0;1), aw7(5;7), r4, aw1, *r4, aw7, r4, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r4, aw7(5;7), r2(0;1).
9de ry: aw3(0;2), r2(1;2), gl1, r1, tgso, r2, dnv, drn, aw4, *r1, aw4, don, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, dnv, drn, aw4, herh van * tot laaste 14(10;13) ste, r1, aw4, don, r2, gl1, r1, tgso, r2(1;2), aw3(0;2).
10de ry: r3(0;2), aw5(4;5), r5, aw1, *r5, aw5, r5, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r5, aw5(4;5), r3(0;2).
11de ry: aw4(0;3), r1, gl1, r1, tgso, r1, dnv, drn, aw5, *r1, aw5, don, r1, gl1, r2tes, tgso, r1, dnv, drn, aw5, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw5, don, r1, gl1, r1, tgso, r1, aw4(0;3).
12de ry: r4(0;3), aw3, r6, aw1, *r6, aw3, r6, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r6, aw3, r4(0;3).
13de ry: aw5(1;4), gl1, r1, tgso, dnv, drn, aw6, *r1, aw6, don, gl1, r2tes, tgso, dnv, drn, aw6, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw6, don, gl1, r1, tgso, aw5(1;4).
14de ry: r5(1;4), *aw1, r7, herh van * tot laaste 6(2;5)ste, aw1, r5(1;4). Van 1ste tot 14de ry stel randpat vas.
Vir slegs 2de, 4de en 5de groottes
1ste ry: r(3;1;6), *r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r(4;2;7).
2de ry: aw(2;0;5), r1, aw1, *r1, aw13, r1, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r1, aw(2;0;5).
3de ry: r(2;0;5), aw1, *r1, aw1, don, r5, gl1, r2tes, tgso, r5, dnv, drn, aw1, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw1, r(2;0;5).
4de ry: aw(1;0;4), r(2;1;2), aw1, *r2, aw11, r2, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(2;1;2), aw(1;0;4).
5de ry: r(1;0;4), aw(2;1;2), *r1, aw2, don, r4, gl1, r2tes, tgso, r4, dnv, drn, aw2, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(2;1;2), r(1;0;4).
6de ry: aw(0;0;3), r(3;1;3), aw1, *r3, aw9, r3, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;3), aw(0;0;3).
7de ry: r(0;0;3), aw(3;1;3), *r1, aw3, don, r3, gl1, r2tes, tgso, r3, dnv, drn, aw3, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;3), r(0;0;3).
8ste ry: aw(0;0;2), r(3;1;4), aw1, *r4, aw7, r4, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;4), aw(0;0;2).
9de ry: r(0;0;2), aw(3;1;4), *r1, aw4, don, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, dnv, drn, aw4, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;4), r(0;0;2).
10de ry: aw(0;0;1), r(3;1;5), aw1, *r5, aw5, r5, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;5), aw(0;0;1).
11de ry: r(0;0;1), aw(3;1;5), *r1, aw5, don, r1, gl1, r2tes, tgso, r1, dnv, drn, aw5, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;5), r(0;0;1).
12de ry: r(3;1;6), aw1, *r6, aw3, r6, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;6).
13de ry: aw(3;1;6), *r1, aw6, don, gl1, r2tes, tgso, dnv, drn, aw6, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;6).
14de ry: r(3;1;6), *aw1, r7, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, aw1, r(3;1;6). Van 1ste ott 14de ry stel randpat vas.
Vir al 6 groottes
1ste ry: aw5(3;1;1;6;4), *r1, aw7, herh van * tot laaste 6(4;2;2;7;5)ste, r1, aw5(3;1;1;6;4).
2de ry: r5(3;1;1;6;4), aw1, *r7, aw1, herh van * tot laaste 5(3;1;1;6;4)ste, r5(3;1;1;6;4). 1ste en 2de rye stel rifpat vas. Gaan voort in rifpat soos vasgestel (deurgaans) tot agterpant 33(33;35;37;39;41)cm lank is, eindig met VK-ry.
Mousgatvorming Werk 9(13;16;20;22;26)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 89(93;99;107;113;117) ste. ** Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 21(23;25;27;29;31)cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming Heg 11(12;15;16;19;21)ste in pat aan begin van vlg 2 rye af. 67(69;69;75;75;75)ste. Laat orobl 67(69;69;75;75;75)ste op steekhouer.
Voorpant
Werk soos gegee vir agterpant tot **. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 4(6;8;9;11;13)cm lank is, eindig met VK-ry.
Halsvorming
Vlg ry: pat 26(27;30;33;36;38), draai, laat oorbl 63(66;69;74;77;79)ste op steekhouer. Werk slegs oor hierdie 26(27;30;33;36;38) ste, gaan soos volg voort:
Vlg ry: pat. Werk 4 rye, vermin 1 st aan nekrand in elke ry. 22(23;26;29;32;34)ste. Werk 10(10;10;14;14;14)rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 17(18;21;22;25;27)ste. Werk 12 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 4de ry. 14(15;18;19;22;24)ste. Werk 13 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 6de ry. 11(12;15;16;19;21)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 21(23;25;27;29;31)cm lank is, eindig met VKry. Heg in pat af. Met RKV, werk oor oorbl 63(66;69;74;77;76) ste, gl eerste 37(39;39;41;41;41)ste op steekhouer, heg draad aan oorbl 26(27;30;33;36;38)ste en pat tot einde.
Vlg ry: aw. Werk 4 rye, vermin 1 st aan nekrand in elke ry. 22(23;26;29;32;34)ste. Werk 10(10;10;14;14;14)rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 17(18;21;22;25;27)ste. Werk 12 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 4de ry. 14(15;18;19;22;24)ste. Werk 13 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 6de ry. 11(12;15;16;19;21)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 21(23;25;27;29;31)cm lank is, eindig met VKry. Heg in pat af.
Moue (dieselfde)
Met 3,25 mm-naalde stel 91(97;107;113; 123;129) ste op en werk 2 rye in rs. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
Vir slegs 1ste, 3de en 5de groottes
1ste ry: r5, gl1, r1, tgso, r6, dnv, *r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, herh van * tot laaste 14 ste, r1, dnv, r6, gl1, r1, tgso, r5.
2de ry: aw12, r1, aw1, *r1, aw13, r1, aw1, herh van * tot laaste 13 ste, r1, aw12. 1ste en 2de rye stel randpat vas.
Vir slegs 2de, 4de, en 6de groottes
1ste ry: *r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, herh van * tot laaste st, r1.
2de ry: aw1, *r1, aw13, r1, aw1, herh van * tot einde. 1ste en 2de rye stel randpat vas.
Vir al 6 groottes Gaan voort in randpat soos vasgestel soos volg: ONTHOU, as jy vermin, werk net gl1, r2tes, tgso, as jy 2 keer dnv kan werk.
Moutopvorming Werk 9(12;12;12;12)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 73(73;83;89;99;105)ste.
Vir slegs 1ste grootte
Vlg ry: pat. Heg 4 ste in pat aan beg van vlg 2 rye af. 65 ste.
Vlg ry: heg 4 ste aweregsgewys af, aw3, *r1, aw7, herh van * tot laaste st, r1. 61 ste.
Vlg ry: heg 4 ste regsgewys af, r3, aw1, *r7, aw1, herh van * tot laaste 4 ste, aw4. 57 ste. Hierdie 2 rye stel rifpat vas. Vir slegs 2de, 4de en 6de groottes
Vlg ry: aw2tes, aw2, *r1, aw7, herh van * tot laaste 5 ste, r1, aw2, aw2tes. (71;87;103)ste.
Vlg ry: (r2tes)(0;1;1)keer, r(3;1;1), aw1, *r7, aw1, herh van * tot laaste 3 ste, r(3;1;1), (r2tes)(0;1;1)keer. (71;85;101)ste. Hierdie 2 rye stel rifpat vas.
Vir slegs 3de en 5de groottes
Vlg ry: r2tes, aw7, *r1, aw7, herh van * tot laaste 2 ste, r2tes, (81;97)ste.
Vlg ry: r2tes, r6, aw1, *r7, aw1, herh van * tot laaste 8 ste, r6, r2tes. (79;95)ste. Hierdie 2 rye stel rifpat vas.
Vir slegs 3de, 4de, 5de, en 6de groottes Werk in rifpat (2;6;8;12)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. (75;73;79;77)ste.
Vir al 6 groottes Gaan voort in rifpat soos vasgestel (deurgaans) soos volg: Heg 4(4;4;3;4;4)ste in pat aan begin van vlg 4(10;6;2;12;14)rye af. 41(31;51;67;31;21)ste. Heg 5(5;5;4;5;5)ste in pat aan begin van vlg 6(4;8;14;4;2)rye af. 11 ste. Heg oorbl 11 ste in pat af.
Nekband
Werk regterskouernaat toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r40(38;38;41;41;41) ste eweredig oor linkerkant van nek, pat oor 37(39;39;41;41;41)ste oor op steekhouer aan voorkant van nek, soos volg: aw0(1;1;2;2;2), (r2, aw2, r1, aw2)5 keer, r2, aw0(1;1;2;2;2), tel op en r39(37;37;40;40;40)ste eweredig oor regterkant van nek en werk oor 67(69;69;75;75;75)ste oor op steekhouer aan agterkant van nek soos volg: aw0(0;0;2;2;2), r0(0;0;1;1;1), aw1(2;2;2;2;2), (r2, aw2, r1, aw2)9 keer, r2, aw1(2;2;2;2;2), r0(0;0;1;1;1), aw0(0;0;2;2;2). 183(183;183;197;197;197)ste.
1ste ry: r0(0;0;2;2;2), aw0(0;0;1;1;1), r1(2;2;2;2;2), *aw2, r2, aw1, r2, herh van * tot laaste 0(6;6;3;3;3)ste, aw0(2;2;2;2;2), r0(2;2;1;1;1), aw0(1;1;0;0;0), r0(1;1;0;0;0).
2de ry: aw0(1;1;0;0;0), r0(1;1;0;0;0), aw0(2;2;1;1;1), r0(2;2;2;2;2), *aw2, r1, aw2, r2, herh van * tot laaste 1(2;2;5;5;5)ste, aw1(2;2;2;2;2), r0(0;0;1;1;1), aw0(0;0;2;2;2). 1ste en 2de rye stel rif vas. Werk nog 12 rye in rif. Heg in rif af.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …