Omdat jy die truitjie met katoendraad brei, is dit ideaal vir dié tyd van die jaar
AFKORTINGS
rs – reksteek (1ste ry: r. 2de ry: r. Herh 1ste en 2de ry.) ks – koussteek (1ste ry: r. 2de ry: aw. Herh 1ste en 2de ry.) g2rt – gl2tes, r1, trek 2 gs oor gs – glipsteek r– regs tes – tesame tgso – trek gl-st oor gl – glipsteek
Benodigdhede
Ongeveer 2(2; 3; 3; 3; 3) balle ELLE
COTTON ON DK (250 g) afhangende van lengte
4 mm-sirkelnaald
8–9 knope
Brei-inligting
- Mate: pas K(M; G; XG, XXG, XXXG)
- Trui word in een stuk en heen en weer op sirkelnaald gebrei
- Hoe om knoopsgate te maak op regterkantste band voor:
1ste ry: r2tes in 4de en 5de st van kant af, don, pat verder.
2de ry: pat. n Maak knoopsgate soos volg:
K, M en G: 11(13; 13) cm en daarna sowat elke 8 cm tot bo
XG, XXG en XXXG: 13(12; 14) cm en daarna sowat elke 9 cm tot bo n Vmin weersk van merkers soos volg:
Voor merker: r2tes
Ná merker: gl1, r1, tgso
Kantpatroon
Word oor 8 ste plus 1 gebrei
1ste ry (RK): r1, *r1, r2tes, don, r1, don, ggr, herh van * tot einde.
2de en elke alt ry: aw.
3de ry: r1, *r2tes, don, r3, don, ggr, r1, herh van * tot einde.
5de ry: (r2tes, don) 2 leer, *r1, don, ggr, don, g2rt, don, r2tes, don, herh van * tot laaste 5 ste, r1, (don, ggr) 2 keer.
7de ry: r1, *r2tes, don, r3, don, ggr, r1, herh van * tot einde.
9de ry: r2tes, don, *r5, don, g2rt, don, herh van * tot laaste 7 ste, r5, don, ggr. Herh 1ste tot 9de ry.
Aanwysings
Stel 223(247; 271; 295; 319; 343) ste op (sluit 7 randste aan weersk in). Werk 6 rye rs. Behou 7 randste aan weersk deurgaans tot aan einde, begin met 1ste ry van kantpatroon en herh 1 keer. Onthou knoopsgate soos aangedui op regterkantste randstrook en deel werk in drie dele deur merkers op naald te sit, met 59(64; 70; 76; 82; 89) ste aan weersk vir twee voorpante en 105(119; 131; 143; 155; 165) ste vir agterpant. Gaan nou voort in ks en op elke r-ry vmin een steek weersk van merker (sien vmininligting bo) = 4 ste in elke ry. Herh vmin sowat elke 4,5(4; 3,5; 3,5; 3; 3) cm nog 9(10; 11; 12; 13; 14) keer (altesaam 10(11; 12; 13; 14; 15) keer). 183(203; 223; 243; 263; 283) ste. Gaan voort sonder om te vorm tot werk ongeveer 49(50; 51; 52; 53; 54) cm lank is, of lengte verlang tot by mousgat, eindig met RK-ry. Werk vlg 2 rye in ks, maar werk 7 ste weersk van merkers in rs.
Vlg ry (VK): rs 7 randste, aw tot 5 ste voor merker, heg 10 ste af (5 weersk van merker). 75(87; 97; 107; 117; 125) ste oor agterpant en 44(48; 53; 58; 63; 69) ste oor elke voorpant. Sit eenkant.
Mourand
Stel 56(58; 60; 66; 70; 74) ste op en werk 4 rye in rs. Vlg ry: heg 5 ste af, r tot einde. Vlg ry: heg 5 ste af, r tot einde. 46(48; 50; 56; 60; 64) ste. Sit eenkant en brei nog ‘n mourand.
Borsgedeelte
Met VKV, gl mourande tussen voorpante en agterpant op sirkelnaald in sonder om steke te brei. 255(279; 303; 351; 363; 391) ste.
Vlg ry (RK): r en vmin 3(0; 9; 15; 13; 0) en vmeer 0(1; 0; 0; 0; 1) ste oor ry. 252(280; 294; 336; 350; 392) ste (deelbaar deur 14). Behou deurgaans 7 randste aan weersk en gaan soos volg voort oor middelste 238(266; 280; 322; 336; 378) ste:
1ste ry (VK): r.
2de tot 4de ry: ks.
5de ry: r.
6de tot 10de ry: ks.
11de ry: r.
12de en 13de ry: ks.
14de ry: *r2tes, r12, herh van * tot einde.
15de ry: r.
16de en 17de ry: ks.
18de ry: *r11, r2tes, herh van * tot einde.
19de en 20ste ry: ks.
21ste ry: r.
22ste tot 24ste ry: ks.
25ste ry: r.
26ste ry: *r2tes, r10, herh van * tot einde.
27ste tot 29 ste ry: ks.
30ste ry: *r9, r2tes, herh van * tot einde.
31ste ry: r.
32ste en 33ste ry: ks.
34ste ry: *r2tes, r8, herh van * tot einde.
35ste ry: r.
36ste ry: *r7, r2tes, herh van * tot einde.
37ste ry: r.
38ste ry: r.
150(166; 174; 198; 206; 230) ste.
Vlg ry (VK): 7 randste, *aw1, r1, herh van * tot laaste 9 ste, aw2tes, 7 randste. 149(165; 173; 197; 205; 229) ste. Werk in rif met aw oor aw-st en r oor r-st to rif sowat 1(2;3;4;5;6) cm lank is, eindig met VK-ry. Die volgende deel word met kort rye gedoen om nek agter te vorm
Vlg ry: rif tot 27(29; 31; 33; 35; 37)ste oor is, draai, werk terug in rif tot 27(29; 31; 33; 35; 37)ste oor is, draai en rif tot 33(35; 37; 39; 41; 43) ste oor is, draai en werk in rif terug tot 33(35; 37; 39; 41; 43) ste oor is, draai en werk tot 39(41;43;45;47;49) ste oor is, draai en werk terug in rif tot 39(41;43;45;47;49) ste oor is. Draai en werk tot 45(47; 49; 51; 53; 55) ste oor is, draai en werk terug in rif tot 45(47; 49; 51; 53; 55) ste oor is. Draai en rif oor ry tot einde. Werk 3 rye in rif en 7 randste weersk.
Vlg ry: r en vmin 7 ste eweredig oor ry (nie oor randste). 142(158; 166; 190; 198; 222) ste. Vir slegs K(M; G)
Vlg ry (VK): r.
Vlg ry: r.
Vlg ry: r.
Vlg ry: *r6, r2tes, herh van * tot einde.
Vlg ry: aw.
Vir slegs XG(XXG; XXXG)
Vlg ry: r.
Vlg ry: r.
Vlg ry: *r2tes, r6, herh van * tot einde.
Vlg ry: r.
Vlg ry: *r5, r2tes, herh van * tot einde.
Vlg ry: aw.
126(140; 147; 146; 152; 168) ste
Vir al die groottesVlg ry: r en vmin 32(42; 45; 40; 42 52) ste eweredig oor ry (nie randst).
Vlg ry VK: r.
Vlg ry: r.
Vlg ry: heg lossies af.
OM TE VOLTOOIWerk openinge onder moue toe. Werkknope aan.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …