Hou jou huis op die maklike manier kiemvry en skoon
Dis soms moeilik om jou huis kiemvry te hou, veral op plekke soos yskaste, stowe, werkoppervlakke in die kombuis en hoekies en gleufies in badkamers en storte. Omdat die kombuis of badkamer skoon lyk, beteken dit nie dis kiemvry nie. Daarom het Dettol met Dettol Cream, ‘n beter en gesonder oplossing vir alle Suid-Afrikaners, vorendag gekom. Dettol Cream maak skoon waar die blote oog nie kan sien nie. Met Dettol Cream raak jy van vlekke ontslae en vernietig jy tegelykertyd 99,9% van huishoudelike kieme. Beskikbaar by groothandelaars en geriefswinkels.