Om jou gewone aansteekbord in ‘n wêreldkaart te verander benodig jy ‘n templaat. Laai dié gratis wêreldkaart hier af
Om jou gewone aansteekbord in ’n wêreldkaart te verander benodig jy ‘n templaat. Laai dié gratis wêreldkaart hier af. Klik op dié skakel vir ‘n pdf-formaat leêr van ‘n wêreldkaart. Neem dit na jou naaste drukkers en vergroot dit so groot soos wat jy dit gaan benodig.