Op 22 April 2016 herdek die wêreld die 45ste Aardedag, ter ondersteuning van die omgewing.
Het jy geweet dat ‘n boom op die oomblik veiliger in die stad as in ‘n reënwoud is? Wanneer ons in die stad bly is dit maklik om te vergeet watter impak woude op ons lewens en klimaat het.
Die realiteit is dat 36 sokkervelde van reënwoude elke minuut verwoes word. Dit het ‘n katastrofiese uitwerking op ons klimaat en omgewing.
Unilever het hulself daartoe verbind om een miljoen bome te plant binne die volgende drie jaar om klimaatsverandering in Suid-Afrika te bestry. Dié inisiatief sal ook Suid-Afrikaners deur die “Wildlands treepreneur”-program help om ? beter bestaan te kan maak.
Danksy die hulp van Suid-Afrikaners, is daar al 252 477 bome vir hierdie doel geplant.
Op hierdie Aardedag, vra ons jou om deur ‘n klein aksie, ‘n groot verskil te maak.
Help ons om hierdie belangrike boodskap te versprei deur die boodskap te deel met die #SendASeed en “tag” ‘n vriend in jou boodskap.
Vir elke “plasing” wat gedeel word en wat die hutsmerk/hashtag #SendASeed gebruik, sal Unilever in samewerking met Wildlands, ‘n boom plant.