Die Fincham’s se huis is só ingerig dat elke stukkie ruimte benut word
Maryke Roberts
Newton en Lisl Fincham van Stellenbosch het ’n klein huisie slim ingerig sodat daar plek is vir alles.
- Hul oog vir detail is inspirerend. Hier is ou tafelpote gebruik om die wit kombuiskaste meer detail te gee.
- Die deurkosyn bied nuttige hangplek vir koppies en ander kombuisgereedskap
- Die Fincham’s se wynversameling neem nie kosbare plek op nie – ‘n wynkas is bo die kombuisdeur in die muur ingebou.
- Hul prentelyste is ekstra breed sodat portrette en skilderye regop kan staan, maar ook as boekrak kan dien.
Loer in ons 8 Augustus-uitgawe na nog pragfoto’s
SOURCES
Jac Kritzinger