‘n Meisie van die plakkerskamp het groot drome… dalk té groot.
Anlie Janse van Rensburg
Eendag ná skool wil sy ‘n dokter word.
Dis waarom sy ‘n gehawende ou dokterstas onder haar bed bêre en lang ure in die videowinkel werk. Maar waar sy vandaan kom, is dit ‘n gróót droom. Dalk te groot.
Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp. Dis waar Elmien saam met haar ouma en haar twee niggies in ‘n Wendyhuis woon. Dis waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die vatterige oom Bok se kloue moet bly. Dis waar sy ontdek dat drome tóg waar kan word, soms op die mees onverwagse maniere.
Iewers vlieg daar fairy dust deur Marisa Haasbroek R149, 95, Lapa Uitgewers
- Kry Vrouekeur van 18 Julie vir nóg produkte vir jou inkopielys – van winskopies en staatmakers tot nuut op die rak. Daar’s iets van als vir in en om die huis.